therapy@michellesmit.com

Meer oor my

Michelle Smit

Ek is passievol oor verslawingsbehandeling. Ek het al as deel van multidissiplinêre spanne gewerk om pasiënte met verslawings in inrigtings en hospitale te behandel. Baie van die pasiënte wat ek al oor die jare behandel het, het dubbele diagnoses. Middelmisbruik gaan dikwels met ’n psigiatriese diagnose soos depressie, angs, PTSD, persoonlikheidsversteurings of gemoedsversteurings gepaard.

Ek is volledig tweetalig in Engels en Afrikaans. Ek het my Meestersgraad aan die Pearson Instituut verwerf en ek is tans besig om my Doktorale graad in Sielkunde te voltooi. Ek is by die HPCSA, asook by die BHF. Aanlyn terapie. Beskikbaar na-ure en naweke.

South African Psychiatry

Publikasies

In die Mei 2020-uitgawe van die South African Psychiatry Magazine – ’n artikel oor middelmisbruik gedurende COVID-19

Laai af artikel

Lees artikel

Skeduleer jou gratis 15 minuut-konsultasie

Voorsien jou e-posadres en ek sal jou kontak om ’n konsultasie te reël.